
Helpende Hand se Skooltassieprojek spreek op die oog af ‘n eendimensionele behoefte aan. Tog is ‘n skooltassie soveel meer as gereedskap vir skool. Dis ‘n simbool van hoop.
Skooltassies vir Kersfees! Borg ? skooltassie vir ? kind wat nie Kersfees kan vier nie.
Hoe jy kan help?
Borg ‘n skooltassie vir R200 of lewer ‘n bydrae tot die skooltassieprojek!
SMS die woord “tassie” na 34388 en ‘n Helpende Hand agent sal jou kontak. (’n SMS kos R2)
Skakel Helpende Hand by 0861 25 24 23 of 012 644 4390.
Maak ’n skenking.
Die bankbesonderhede is:
Solidariteit Helpende Hand
Absa
Centurion-tak
Rekeningnommer 407 225 0017
Takkode 632 005
Verwysing: “tassie”.
Faks bewys van betaling na 086 218 3216.
