In die koninkryk van God is daar net wedergebore gelowiges!

Datum: 2018/09/02 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Johannes 3:1-21 KERNVERS: Joh.3:3

Gemeentesang: Ps.145:1,2,3, Ps.71:9; Ps.119:1,7; Ps.84:3,6; Skr.34:2,3

1. Jesus leer ons van die koninkryk van God
2. Sonder weergeboorte is ‘n mens buite God se koninkryk
3. Weergeboorte is die begin van nuwe lewe in jou deur die Heilige Gees
4. Alleen weergebore gelowiges het toegang tot die koninkryk van die hemel
5. Hoe kan ek seker wees dat ek weergebore is?

Prediker: Ds. Johan Nel

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

WEES ‘N LIGDRAER DEUR DIE WOORD UIT TE DRA!

Datum: 2018/09/02 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: FILIPPENSE 2:14-16 OAV

Gemeentesang: PS 67:1-3; PS 27:1,4; PS 89:6,14.

1. Die wêreld het die Lig nodig!
2. Skyn gewillig soos ? ster in die kosmos
3. Hou vas aan die Woord en bied dit vir die wêreld aan!
4. ? Ligdraer het integriteit
5. Werk jou dominee dalk tevergeefs?

Prediker: Ds M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

DIEN OM MENSE VIR CHRISTUS TE WEN!

Datum: 2018/09/09 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 KORINTIËRS 9:19
Gemeentesang: PS 149:1-3; PS 149:4; SB 58 (9-2):1,8,9; SB 73 (14-1):1,3; SB 75 (15-1):2-4.

1. ‘n Man met ‘n plan wat kan koershou!
2. Die doel is om soveel mense as moontlik vir Christus te wen.
3. Die plan is deur almal se slaaf te wees.

Prediker: Ds M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

GOOI AF DIE JUK VAN SELFVERLOSSING!

Datum: 2018/09/09 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: MATTEUS 11:28-30

Gemeentesang: PS 8:1-4; SB 18 (17-2): 5-8; SB 10 (5-4):1,2,5,6.

1. Staan jy onder die slawejuk van selfverlossing?
2. Kom na My toe vir verkwikking
3. Kom net na My toe
4. By My vind julle rus
5. Neem My na die nasies toe

Prediker: Ds M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die kerk is die Goeie Herder se kudde wat na Hom luister en Hom volg.

Datum: 2018/09/16 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: JOHANNES 10:27
Gemeentesang: PS 23:1,2; PS 23:3; PS 95:1,4; PS 80:1,2,10; SB 15 (16-1):4-6.

1. Jesus is die Goeie Herder wat sy kudde roep
2. Die kerk luister net na Sy stem
3. Die kerk volg net die Goeie Herder

Prediker: Ds M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

GLO, SODAT JY AAN JESUS CHRISTUS VERBIND KAN WEES!

Datum: 2018/09/16 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: JOHANNES 20:30, 31 + SONDAG 7

Gemeentesang:PS 18:1,14; SB 72 (12-3):1,2; SB 27(12-2):1,4,5.

1. Jy moet glo!
2. Wat is geloof?
3. Wat moet ek glo?

Prediker: Ds M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Sien jy?

Datum: 2018/09/23 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Johannes 9:1-41
Gemeentesang: Ps.118:1; Ps.118:12; Ps.119:2,3; Ps.119:25-27; Ps.119:30,31,33,39 Ps.118:7,9,11,14

1. Dit is nie deur sy eie sonde nie en ook nie deur sy ouers s’n nie, maar hy is blind sodat die werke wat God doen, in hom gesien sal kan word.

Prediker: prof Henk Stoker

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.