Die Here trek ons vuil klere uit en trek vir ons feesklere aan!

Datum: 2011/09/25 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Sagaria 3: 4, 8

Gemeentesang: Ps. 84: 1, 2, 5; Ps. 18: 14; Skb. 8 (5-3): 1, 2

  • Satan se aanklag: Josua staan in vuil klere.
  • Josua se vuil klere word met feesklere vervang.
  • Die priesters se wondertekens van die Ewige Hoëpriester.
  • Deur Christus, die Ewige Hoëpriester, bou God sy tempel.

Prediker: Teologiese student Gerhard van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Wat wil jy spaar: 'n Boom of Nineve?

Datum: 2011/09/25 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Jona 4: 10, 11

Gemeentesang: Ps. 104: 1, 4, 19; Ps. 104: 20; Ps. 32: 1, 3; Ps. 25: 4; Ps. 86: 5, 6

  • Jona is kwaad omdat God Nineve gespaar het.
  • God gebruik ‘n boom om Jona meer oor sy genade te leer.
  • God lei ons in sy genade om vir Nineve om te gee.

Prediker: Teologiese student Gerhard van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

God vergewe genadiglik, daarom het ek Hom lief en bekeer ek my!

Datum: 2011/09/18 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Miga 7: 18-20

Gemeentesang: Ps. 130: 1, 2; Ps. 32: 1, 3; Skb. 59 (10-2)

  • God is enig: Hy openbaar toorn en goedheid.
  • God vergewe genadiglik ten volle.
  • God se goedheid lei tot bekering uit liefde.

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

God vra dat jy reg sal doen, liefde sal betrag en ootmoedig met Hom sal wandel.

Datum: 2011/09/18 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Miga 6: 6-9

Gemeentesang: Ps. 9: 1, 5, 6; Ps. 9: 7, 10; Ps. 89: 6, 7; Skb. 21 (9-4): 1, 2, 3; Ps. 128: 1, 3

  • Waarmee kan ek die Here tegemoet gaan?
  • God vra dat ek: Reg sal doen; Liefde sal betrag; Ootmoedig met Hom sal wandel.
  • Dit is heilsaamheid om sy Naam te vrees!

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jesus Christus, die Groot Oorwinnaar!

Datum: 2011/09/11 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Miga 4: 12; 5: 1

Gemeentesang: Ps. 48: 1, 4; Skb. 31 (7-1): 1; Skb. 69 (7-2): 1, 2

  • Die volk van God en die God-vyandige wêreld.
  • Die Groot Oorwinnaar uit die kleine Betlehem.
  • Leef soos oorwinnaars in Christus.

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Daar kom 'n tyd dat die nasies na die kerk sal stroom ter wille van die Woord!

Datum: 2011/09/11 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Miga 4: 1, 2

Gemeentesang: Ps. 84: 1, 2, 3; Ps. 84: 5; Skb. 26 (9-1): 1, 2, 4, 10, 11; Ps. 122: 1, 2; Skb. 45 (18-7): 1, 3, 10, 12

  • Die kerk in Miga se tyd.
  • God belowe ‘n nuwe begin.
  • Die kerk het ‘n ewige toekoms.

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Leef onder leiding van die gees van God in 'n korrupte samelewing.

Datum: 2011/09/04 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Miga 3: 8

Gemeentesang: Ps. 89: 1, 2; Skb. 53 (14-3): 1, 4; Skb. 33 (2-4): 1, 3

  • Die aanklag teen die leiers.
  • Die aanklag teen die profete.
  • Die Heilige Gees verander mense.

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

God self voorsien die Deurbreker!

Datum: 2011/09/04 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Miga 2: 12, 13

Gemeentesang: Ps. 105: 1, 2, 3; Ps. 105: 4; Ps. 19: 4, 7; Skb. 8 (5-3): 1, 2; Skb. 57 (18-6): 1, 2, 3, 4, 5

  • God sal keer dat die volk met hulle sondes volhard.
  • Die volk hou hulle doof vir die Woord en hoor net wat hulle wil.
  • God sal weer self sy volk bymekaarmaak na die oordeel.
  • God self voorsien die Deurbreker.