GLO IN DIE DRIE-ENIGE GOD!

Datum: 2018/10/07 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 2 KORINTIËRS 13:13 + SONDAG 8

Gemeentesang: PS 118:1,2; PS 118:3; SB 10 (5-4):1,2,5,6; SB 72 (12-3):1,2; SB 14 (8-1):1,2.

1. Die Drie-eenheid moet geglo word, nie verstaan of verklaar word nie.
2. God die Vader en ons Skepper het ons lief
3. God die Seun verlos ons uit genade
4. God die Heilige Gees bly by ons en lei ons in ons heiligmaking

Prediker: Dr. M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Wie niks voor God is, ontvang alles van Hom om in sy koninkryk te leef

Datum: 2018/10/14 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Matteus 5:1-12

Gemeentesang: Ps 48:1,5, Ps 25:1; Ps 130:2; SB 24(1-1):1,3; SB 28(10-2)

1. Die waarheid: God het alles en ek het niks
2. Die genade: Hy gee alles, sodat ek in sy koninkryk salig kan lewe
3. Die eis: Hy verwag van my om te wys hoe afhanklik ek van Hom is
4. Die seën: Met God in my lewe besit ek die koninkryk van die hemel

Prediker:ds. Johan Nel

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Bruid van Christus, wees getrou totdat jou Bruidegom kom!

Datum: 2018/10/14 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 2 Kor. 11:1-15, Op. 19:1-10.

Gemeentesang: Ps 145:1,2,5; Ps 45:9,10,16; SB 57 (18-6):1,2,5.

1. Die bruilof van die Lam kom!
2. Christus is en bly getrou aan sy bruid.
3. Die kerk moet as bruid ook getrou bly.
4. Die kerk moet gereedmaak vir die bruilof.

Prediker: Dr. M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Vrees-like vrae – ? diepgrypende antwoord!

Datum: 2018/10/21 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing:  Joh. 9:1-12 Teks: Joh. 9:3,5

Gemeentesang: Ps.134:4;Ps. 89:3,6,8;Ps. 72:11;SB 52(11-1):1,2,9;Ps. 116:2,5;Ps. 42:4,5,7

Prediker: dr. Johannes Bingle

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Eer die een God in die Drieheid en die Drieheid in die Eenheid

Datum: 2018/10/21 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Ef. 2:11-22; HK S8 Teks: Ef. 2:21,22, Gen. 1:31-2:4

Gemeentesang: Ps. 50:1,4,7,11;SB 24(1-1):1,2,4,7

Prediker: dr. Johannes Bingle

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

GOD SE LIEFDE VIR SONDAARS MAAK MY GETROU!

Datum: 2018/10/28 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: HOSEA 1:10-12 OAV

Gemeentesang: PS 138:1,2; PS 138:4; PS 59:1,10; SB 24 (1-1):1-3; PS 45:9,10,16; PS 20:1,4.

1. Waarop kan ek peil trek?
2. God se liefde ken geen perke nie!
3. God se liefde maak my getrou

Prediker: Dr. M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

ALLES IS GENADE, WANT NIKS HANG VAN MY AF NIE, ALLES HANG VAN GOD AF!

Datum: 2018/10/28 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: ROMEINE 9:1-18; DORDTSE LEERREËLS 1:10

Gemeentesang: PS 18:1, 3, 20; PS 89:1, 6; SB 24 (1-1):1, 2, 3, 7; PS 68:1, 2.

  1.  Die mens wil in beheer wees en sy eie lot bepaal.
  2.  Jou saligheid hang genadiglik nie van jou af nie, maar van God wat mense uitkies!
  3.  Daarom moet jou dankbaarheid vir God se barmhartigheid geen grense ken nie!