In die koninkryk van die hemel het God se Woord ‘n baie belangrike plek.!

Datum: 2018/11/04 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 2 Tim 3:10-17, Open 1:1-3, 2 Petrus 1:20,21, Matteus 16:19

Gemeentesang: Ps.66:1,2; Ps.71:9; Ps.38:1,17; Ps.119:7; Ps.119:33,39

1. Wat die Bybel is – God wat met ons praat
2. Die proses hoe ons die Bybel gekry het – God gee die Bybel deur sy Seun
3. Die skryf van die Bybel – Die Heilige Gees inspireer elke skrywer
4. Die gebruik van die Bybel – Dit waarvoor God sy Woord gegee het
5. Die uitwerking van die Bybel op my – Toegerus of uitgesluit uit die hemelryk

Prediker: Ds. Johan Nel

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

EK IS MEDE-AANDADIG AAN DIE TOESTAND IN DIE LAND!

Datum: 2018/11/04 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: HOSEA 4:1-4

Gemeentesang: PS 66:1,7; SB 33 (2-4):1,3; 43 (15-7):4,5.

1. My optrede beïnvloed die toestand in die land
2. God kla sy volk aan oor hulle gebrek aan trou, liefde en kennis van Hom
3. Luister as die Here praat!

Prediker: Dr M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Lewende stene gebou rondom Christus as Hoeksteen

Datum: 2018/11/11 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 Petrus 2:1-10 en 1 Konings 6:7

Gemeentesang: Psalm 91:1,2; Ps. 9:1,7; Ps. 50:1,4; Ps. 127:1,2

Prediker: Br. Hannes Noëth

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Vreemde geregtigheid

Datum: 2018/11/11 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: NGB artikel 23 – Ps. 32 en Romeine 4:1-12

Gemeentesang: Ps 146:1,2,8; Ps. 68:1; Ps. 130:1,2

Prediker: Br. Hannes Noëth

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Bly in Christus, sodat jy jou kan verbly met sy wederkoms!

Datum: 2018/11/18 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 JOHANNES 2:28 – 3:3

Gemeentesang: SB 34 (2-2):1,2; SB 34 (2-2):3; PS 2:1,6; PS 20:1-4; SB 33 (2-4):1-3

1. As jy in Jesus Christus glo, het jy die ewige lewe
2. Bly in Hom, sodat jy vrye toegang tot Hom kan hê wanneer Hy weer kom
3. Dan sal sy wederkoms jou met vreugde vervul
4. Dan sal sy wederkoms jou aanspoor om rein te lewe

Prediker: Dr M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Ware godsdiens raak jou hart en duld geen skyn- of vormgodsdiens nie!

Datum: 2018/11/18 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: HOSEA 6:1-6

Gemeentesang: PS 68:1,3; PS 32:2,3; SB 70 (9-3):1,2.

1. Mooi, skynheilige woorde?
2. Valse kitsgodsdiens
3. Liefde en kennis in plaas van vormgodsdiens

Prediker: Dr M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

WYS WEG VAN JOUSELF AF NA JESUS CHRISTUS TOE!

Datum: 2018/11/25 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: JOHANNES 1:29

Gemeentesang: SB 63 (3-2):1-3; SB 63 (3-2):4-6; SB 8 (5-3):1,2; SB 8 (5-3):4,5; PS 23:3; SB 10 (5-4); SB 9 (18-1):1,4,6; (PS 20:1,4).

1. Die Lam van God?
2. Daar is Hy!

Prediker: Dr M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

EK SAL DIE REGUIT PAD LOOP!

Datum: 2018/11/25 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: HOSEA 14:10

Gemeentesang: PS 146:1,3,4; SB 70 (9-3):1,2; PS 128:1,3.

1. God se trou, ten spyte van ons ontrou
2. Hosea preek oor sonde, verlossing en dankbaarheid!
3. Wie wys is, sal op hierdie dinge let en die reguit pad loop