Die kerk is die kudde wat na die stem van die Goeie Herder luister en Hom volg.
Datum: 2011/11/20 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |
Skriflesing: Johannes 10: 27
Gemeentesang: Ps. 23: 1; Ps. 80: 1, 2, 10; Skb. 33 (2-4): 1, 3
- Jesus is die Goeie Herder wat sy kudde roep.
- Die kerk luister net na Sy stem.
- Die kerk volg net die Goeie Herder.
Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Glo dat God die onmoontlike kan doen!
Datum: 2011/11/20 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |
Skriflesing: Hebreërs 11: 17 – 19
Gemeentesang: Ps. 84: 1; Ps. 84: 6; Skb. 74 (14-2); Skb. 8 (5-3): 4, 5; Skb. 10 (5-4): 1, 4, 5
- Glo jy dat God die onmoontlike kan doen?
- As ek glo dat God die onmootlike kan doen, sal ek hom onwrikbaar gehoorsaam!
- Jesus se kruis en opstanding is die bewys dat God die onmoontlike kan doen!
Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Wag op die Here en sy koms!
Datum: 2011/11/13 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |
Skriflesing: Jakobus 5: 7, 8
Gemeentesang: Ps. 145: 1, 2, 3, 4, 5; Ps. 9: 1, 7, 10; Ps. 119: 4, 7; Ps. 20: 1, 2, 3, 4, 5; Skb. 72 (12-3): 1, 2
- Om te wag is nie lekker nie.
- Wag vir hierdie lewe op die Here.
- Wag vir vrug op jou dienswerk.
- Wag vir die wederkoms.
Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Die troos van die wederkoms vir hulle wat treur.
Datum: 2011/11/06 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |
Skriflesing: 1 Tessalonisense 4: 13-18
Gemeentesang: Skb. 72 (12-3): 1, 2; Ps. 116: 2, 3, 5; Skb. 57 (18-6): 3, 4, 5
- Onkunde maak dat jy sal treur sonder hoop.
- Jesus het die dood oorwin en kom weer.
- Met die wederkoms word ons verewig herenig met ons geliefdes.
Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Bid vir en werk aan jou geestelike volwassenheid.
Datum: 2011/11/06 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |
Skriflesing: 2 Korintiërs 12: 9b, 13
Gemeentesang: Ps. 97: 1, 5; Ps. 97: 6; Ps. 82: 1, 2; Ps. 1: 1, 3; Skb. 75 (15-1): 1, 2, 3, 4
- Bid vir jou en die gemeente se geestelike volwassenheid.
- Wat is geestelike volwassenheid?
- Werk aan jou geestelike volwassenheid.