God, by Wie lewe is, roep ‘n sondige mens na Hom toe

Datum: 2018/05/06 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Genesis 3:1-19 (53 vertaling)
Gemeentesang:Ps 92:1,2; Ps 9:1,7; Ps 130:2,3; Ps 25:4,6; Ps 105:3,4,5

1. Sonde verwyder ‘n mens van God af weg
2. God roep ‘n mens uit genade en liefde na Hom toe
3. Hy gee geleentheid vir sondebesef en bekering
4. By God alleen is lewe

Prediker: ds Johan Nel

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Staan in geloof vas op die Woord, want Jesus Christus, wat jou lief het, kom weer!

Datum: 2018/05/06 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 2 Tessalonisense 2:13-17
Gemeentesang: Ps 89:1,2; SB 53 (14-3):3,4; SB 69 (7-2):1,2

1. Jesus Christus kom weer
2. Hy het sy liefde vir jou klaar bewys
3. Staan vas in die geloof op die Woord

Prediker: Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

MAG GOD ONS HARTE RIG OM SOOS HY LIEF TE HÊ EN SOOS CHRISTUS TE VOLHARD.

Datum: 2018/05/13 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 2 TESSALONISENSE 3:5
Gemeentesang: PS 18:1,2; PS 18:13; SB 70 (9-3):1,2; SB 69 (7-2):1,2; PS 23:3; SB 75 (15-1); PS 103:2,3

1. Mag God ons gedagtes fokus:
2. Op sy liefde
3. En op die volharding van Christus

Prediker: Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

WERK!

Datum: 2018/05/13 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 2 TESSALONISENSE 3:10-13
Gemeentesang: PS 122:1; PS 128:1,3; SB 21 (9-4):1-3

1. Gelowiges lê nie leeg nie, maar werk hard.
2. Gelowiges werk, nie net in hulle beroepe nie, maar ook in God se koninkryk.
3. Gelowiges lewe nie om te werk nie, maar werk om te lewe.

Prediker: Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jesus wys ons hoe liefde vir God se saak jou brand

Datum: 2018/05/20 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Johannes 2:17; TEKSVERSE: Johannes 2:13-25 (AV 1983/91)
Gemeentesang: Psalm 9 : 1, 6, 8- Psalm 51:1 en 8 – Psalm 33:1 en 7 -Psalm 89 : 6

Prediker: dr Morne Diedericks

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die Here kom bo almal!

Datum: 2018/05/20 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Lukas 14:25-33, TEKSVERSE: Lukas 14:26. HK 34:94 (AV 1933/53)
Gemeentesang:Skb 10(5-4) : 1, 2 - Psalm 16 : 1, 2 - Psalm 36 : 2

Prediker: dr Morne Diedericks

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

God die Korrespondent se mense van papier

Datum: 2018/05/27 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 2 Kor. 3:1-6 Teks – 2 Kor. 3:3
Gemeentesang: Ps. 149:1 - SB 2-4:2 (SB 33:2) - Ps. 6:1,4 - Ps. 45:1,7,9,10

Prediker: dr Johannes Bingle

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Ons gebed se krag binne die ruimte en grense van die Onse Vader!

Datum: 2018/05/27 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Luk. 11:1-4 (HK Sondag 47-52)
Gemeentesang: Ps. 81:1,2,11,12 - SB 10-2 (SB 28 se tweede beryming)