Weens tegniese probleme is eredienste van 8, 15, 22 en 29 Mei nie beskikbaar nie.

Ken jou Bybel of word verwar oor die wederkoms!

Datum: 2011/05/29 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 2 Tessalonisense 2: 1–5

Gemeentesang: Ps. 97: 1, 7; Skb. 69 (7-2): 1, 2; Skb. 73 (14-1): 1, 2

  • Die verwarring van dwaalleer.
  • God se Woord sê wat eers nog moet gebeur.
  • Hoe raak dit my?

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die waarheid van die evangelie bo alles!

Datum: 2011/05/29 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Romeine 16: 17–19

Gemeentesang: Ps. 100: 1, 2, 3; Ps. 100: 4; Skb. 58 (9-2): 1, 4, 8, 9; Skb. 53 (14-3): 1, 3, 4; Ps. 25: 2, 4, 6

  • ‘n Lekker of ‘n egte kerk?
  • Pasop vir dwaalleraars!
  • Pas geestelike onderskeidingsvermoë toe!

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hou moed, want swaarkry is vir jou goed!

Datum: 2011/05/01 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Psalm 119: 71

Gemeentesang: Ps. 42: 1, 5, 7; Ps. 119: 23, 25, 27; Skb. 74 (14-2)

  • Voordat ek swaargekry het, het ek gedwaal.
  • Swaarkry het my na God se Woord gedwing.
  • Swaarkry is ‘n teken van God se trou.

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Nie geleerdheid nie, maar die werk van die Heilige Gees!

Datum: 2011/05/01 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 Korintiërs 2: 4, 5

Gemeentesang: Ps. 18: 1, 14; Ps. 18: 20; Ps. 128: 1, 3; Skb. 53 (14-3): 3, 4; Skb. 75 (15-1): 1, 2, 3, 4

  • Geleerdheid wat geloof verdring.
  • Slegs deur die Gees kan jy die Skrif reg verstaan.
  • Hou vas aan die Woord!
  • In die kerk is daar geen plek vir partyskappe nie.