Christus se kerk – geliefd, geroep, geheilig

Datum: 2018/03/04 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Romeine 1:1-7
Gemeentesang:Ps 89:1,2; Ps 71:9; Ps 86:6; SB 33:1,3; Ps 18:1,14

1. Geliefd – sodat God sy Seun gegee het
2. Geroep – om naby God en vir Hom te leef
3. Geheilig – om aan God te behoort

Prediker: ds Johan Nel (Akasia)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

LEEF HEILIG, WANT JESUS CHRISTUS KOM!

Datum: 2018/03/04 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 TESSALONISENSE 4:1-8 + SONDAG 41
Gemeentesang:Ps 66:1,7; SB 26 (9-1):1,8,10,11; SB 33 (2-4):1,3

1. Jesus kom weer, daarom …
2. Daarom moet ons heilig lewe en onsedelikheid vermy
3. Word die sewende gebod nog gehoorsaam?

Prediker:Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jesus het Homself volkome gegee vir jou, sodat jy jouself volkome vir Hom sal gee!

Datum: 2018/03/11 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: LUKAS 9:23-27
Gemeentesang: PS 145:1,2,3; PS 145:4,5; SB 69 (7-2):1,2; SB 73 (14-1):1,2; SB 8 (5-3):1,2.

1. Die kruis is nie mooi nie
2. Hoe om jouself te verloën
3. Hoe om jou kruis op te neem
4. Hoe om Jesus te volg

Prediker: Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die Troos Van Die Wederkoms Vir Treurendes.

Datum: 2018/03/11 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 TESSALONISENSE 4:13-18 + Sondag 19
Gemeentesang: SB 72 (12-3):1,2; PS 116:1-5; SB 57 (18-6):1-5.

1. Die opstanding uit die dood en die wederkoms gee troos en hoop!
2. Gelowiges ontslaap in die Here
3. Wie is beter af? Die lewendes of die dooies?
4. Die Here kom in heerlikheid!
5. Met die wederkoms word ons vir ewig herenig met ons geliefdes

Prediker:Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

VERWAG DIE ONVERWAGSE WEDERKOMS!

Datum: 2018/03/18 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 TESSALONISENSE 5:1-11 + SONDAG 19
Gemeentesang: PS 97:1,4,5; PS 97:7; SB 69 (7-2):1,2; SB 73 (14-1):1-3;
SB 45 (18-7):1,3,11,12.

1. Jesus gaan onverwags terug kom.
2. Wees wakker en nugter, sodat jy nie deur die dag oorval sal word nie.
3. Niemand weet wanneer die Here gaan kom nie, net die Vader.
4. Wees gereed deur die wederkoms te verwag!

Prediker: Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

BID EN BETOON DANKBAARHEID EN JY SAL BLY WEES!

Datum: 2018/03/18 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 TESSALONISENSE 5:16-18 + SONDAG 45
Gemeentesang: PS 103:1,2; PS 86:3,5; SB 74 (14-2).

1. Wees altyd bly.
2. Bid gedurig.
3. Wees in alle omstandighede dankbaar.

Prediker:Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Dink buite die muur! Dink God!!

Datum: 2018/03/25 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Sagaria 2
Gemeentesang: Psalm 147:1,5,7; Psalm 25:2; Skrifberyming 14 (8-1):1,2; Psalm 33:2,3,11.

Stad sonder mure!
Die Here se heerlikheid om en in ons!
Leef as kerk sonder mure!

Prediker: Ds. Danie Potgieter (GK Rietvallei)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Vertrou die Here vir ons dag se brood

Datum: 2018/03/25 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Eksodus 16 Heidelbergse Kategismus Sondag 50
Gemeentesang: Psalm 18:1,14; Psalm 105:2,22,23; SB 17 (17-1):1,2,6

Op wie stel ons ons vertroue?
Gee vir ons dié dag se brood.
Weet dat die Here God is!

Prediker: Ds. Danie Potgieter (GK Rietvallei)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Vergifnis gee aan ons lewe

Datum: 2018/03/30 (Paasfees) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Lukas 23:33-49
Gemeentesang: Ps 105:1,5 Ps 97:1,2,7 Ps 2:1,2,6

1. Gebed vir vergifnis

2. Noodsaak van vergifnis

3. Grond vir vergifnis

Prediker: Ds. Johan Nel (Akasia)