Weens tegniese probleme is die erediens van 5 Junie nie beskikbaar nie.

God word mens.

Datum: 2011/06/26 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Matteus 1: 18-25; H.K.: Sondag 14

Gemeentesang: Ps. 89: 1, 2, 3; Ps. 89: 6; Skb. 5 (4-8): 1, 2

Prediker: Teologiese student Riekert Pelser

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Salig is die man wat die versoeking verdra.

Datum: 2011/06/26 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Jakobus 1: 12-18

Gemeentesang: Ps. 145: 1, 2, 3; Ps. 145: 5; Ps. 1: 1, 2, 3, 4; Ps. 148: 1, 2; Ps. 18: 1, 2, 11

Prediker: Teologiese student Riekert Pelser

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die duisendjarige ryk?!

Datum: 2011/06/19 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Openbaring 20: 1-6

Gemeentesang: Ps. 92: 1, 7; Skb. 43 (15-7): 4, 5, 6; Skb. 69 (7-2): 1, 2

  • Die duisendjarige ryk.
  • Die Satan gebind.
  • Verkondig die Woord terwyl daar tyd is!

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die Gees hou die Bruidskerk gefokus op die Bruidegom!

Datum: 2011/06/19 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Openbaring 22: 17

Gemeentesang: Ps. 45: 1, 9, 10; Ps. 45: 12, 16; Ps. 119: 50, 51; Skb. 14 (8-1): 1, 2; Skb. 57 (8-6): 1, 2, 3, 4, 5

  • As ‘n bruid opsien na haar troue…
  • Die Gees lei die Bruidskerk om te wag op die koms van die Bruidegom.
  • Die Bruidskerk berei haar voor vir die koms van die Bruidegom.

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die Heilige Gees haal die eie-ek uit jou lewe uit!

Datum: 2011/06/12 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Johannes 3: 29, 30

Gemeentesang: Ps. 75: 1, 4, 6; Skb. 27 (12-2): 1, 4, 5; Skb. 73 (14-1): 2, 3

  • Die wêreld is nie hier omdat ek hier is nie!
  • Die Heilige Gees verander jou.
  • Ek is hier om God te verheerlik.

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

God se Gees werk in ons om Hom te ken en te dien.

Datum: 2011/06/12 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Joël 2; Handelinge 2: 16-18; H.K.: Sondag 20

Gemeentesang: Ps. 48: 1, 4; Ps. 48: 5; Skb. 75 (15-1): 2, 3, 4; Skb. 13 (8-2): 3, 4, 5, 6, 7; Skb. 14 (8-1): 1, 2

  • Joël se profesie: God gaan sy Gees oor alle gelowiges uitstort!
  • Die Pinkstergebeure: God het sy Gees oor alle gelowiges uitgestort!
  • Die betekenis van Pinkster: God woon in my, sodat ek Hom met oorgawe kan dien!