God het my uit genade verlos, daarom dank ek Hom met my goeie werke

Datum: 2018/07/01 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Psalm 40 en Sondag 38
Gemeentesang: Ps.149:1,2; Ps.9:1,7; Ps.86:6; Ps.40:3,4; Ps.31:1,17,19

1. God het my uit genade verlos
2. Ek wil Hom met my lewe vir my verlossing dank
3. My dankbaarheid wys in my goeie werke

Prediker: ds Johan Nel

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hy ontsluit deur die Gees sy Woordopenbaring vir die bruidsgemeente

Datum: 2018/07/15 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 Kor. 13:1-13; teks 1 Kor.13:12
Gemeentesang: Ps. 43:3, Ps. 36:2, Ps. 96:3,4, Ps. 79:5,6, SB 43:5,6, Psalm 42:4,5 én Skrifberyming 33:2

Prediker: Dr Johannes Bingle

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die Here red volkome

Datum: 2018/07/22 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Daniël 3:13-30 (AV 1933/53)
Gemeentesang: Ps 46 : 1 Ps 139 : 1, 12 Ps 34 : 1, 4 Skrifberyming 52 (11-2) : 1, 2

Prediker: Ds Danie Snyman

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die Here straf ook die afvallige engele

Datum: 2018/07/22 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Judas verse 1-16 (AV 1933/53)  NGB art 12

Gemeentesang: Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Ps 103 : 10 Ps 103 : 11

Prediker: Ds Danie Snyman

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

WEES GETROU, DIE HERE JESUS KOM!

Datum: 2018/07/29 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: MATTEUS 24:46, 47
Gemeentesang: PS 47:1,2; PS 47:3,4; SB 27:1,3; SB 73 (14-1):1,3; SB 43 (15-7):4,5.

1. Hy wil misleiding voorkom
2. Hy wil sy volgelinge troos te midde van die verskriklike dinge wat in die wêreld gebeur
3. Hy wil ons aanmoedig om te volhard in die ware geloof
4. Hy wil ons verseker dat ons verlossing vas staan
5. Hy wil seker maak ons is gereed.
6. Hy wil ons toerus om Hom getrou te dien

Prediker: Ds M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Ons, die gelowiges, is die draer en die beskermer van die Waarheid van die Evangelie.

Datum: 2018/07/29 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 TIMOTEUS 3:15, 16

Gemeentesang: PS 145:1,2,12; PS 18:1; PS 89:1,6.

1. Daar is maar net een Waarheid wat tot verlossing lei.
2. Die gemeente is die draer van die Waarheid.
3. Die gemeente is die beskermer van die Waarheid.