JY SAL LY.

Datum: 2019/02/10 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 PETRUS 4:19
Gemeentesang: PS 146:1,3; PS 146:4; SB 70 (9-3):1,2; PS 46:3,6; SB 43 (15-7):4,5;

1. Jou geloof waarborg nie voorspoed en veiligheid nie
2. Vertrou jou lewe toe aan die getroue Skepper.
3. Hou aan goed doen, self al ly jy!

Prediker: Dr M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

RAMPE EN LYDING IS NIE ALTYD DIE GEVOLG VAN SONDE NIE!

Datum: 2019/02/10 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: HANDELINGE 28:4

Gemeentesang: PS 48:1,5; PS 86:1,3; PS 59:1,5,10.

1. Daar is iets soos onverdiende lyding en dit kan selfs gelowiges tref
2. Bekeer julle!

Prediker: Dr M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

NAGMAAL VERKONDIG DIE DOOD EN DIE KOMS VAN ONS HERE!

Datum: 2019/02/17 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 KORINTIËRS 11:23-27
Gemeentesang: PS 33: 1,5; PS 33: 11; SB 69 (7-2); SB 8 (5-3): 1,2; PS 23: 3; PS 116; SB 57 (18-6): 1,3,4.

1. Wat is die nagmaal?
2. Hoe berei ek daarvoor voor?
3. Hoe vier ek dit?
4. Hoe word my geloof daardeur versterk? Met kruis en wederkoms!

Prediker: Dr M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

VERSTERK DEUR DIE NAGMAAL OM WAT TE DOEN?

Datum: 2019/02/17 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: FILIPPENSE 2:15B, 16

Gemeentesang: PS 67: 1-3; PS 27: 1,4; PS 66: 2,6

1. Waarvoor het die Here my met sy nagmaal versterk?
2. Wanneer het ? dominee te vergeefs gewerk?
3. Dra die Woord uit!

Prediker: Dr M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

God wek lewe deur Woord, Gebed en Gees - daarom preek, bid en lewe!

Datum: 2019/02/24 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Esegiël 37: 1 – 14 (OAV)
Gemeentesang: Ps 89: 1 & 3; Ps 65:2 & 3; SB 24 (1-1):1 & 2; SB 8 (5-3):3, 4 & 5

Prediker: Proponent Herman Coetzee

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die Here God beskik oor alles?

Datum: 2019/02/24 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Job 12:7 – 25 HK Son 10

Gemeentesang: Ps 33:1 ,2 & 5; SB 35 (2-5):1 & 3; Ps 19:1 & 7