As jy die Herderkoning loof, moet jy Hom ook gehoorsaam!

Datum: 2016/02/07  (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: PSALM 95:7

  1. God is genadig, maar ook regverdig
  2. Loof die Herder- en Skepperkoning!
  3. Ware skape gehoorsaam en volg die Herder

Gemeentesang: PS 90:1,7; PS 90:9; PS 80:1,2,10; PS 95:1,4,5; PS 23:1-3

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Ligdraertjie: Laai af in PDF-formaat

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

JY IS NET WAARLIK VRY IN JESUS!

Datum: 2016/02/07 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: JOHANNES 8:36

  1. Vryheid is nie losbandigheid nie
  2. Alleen Jesus kan ‘n mens waarlik vry maak
  3. Ware vryheid is om aan Hom gebind te wees
  4. Leef jy soos ‘n slaaf?

Gemeentesang: PS 107:1,3; PS 18:1,2; SB 54 (2-6):1,7

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die fout lê nie by die saad nie, maar by die grond!

Datum: 2016/02/14  (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: MATTEUS 13:23

1. Waar lê die fout? By die saad, die saaier of die grond?

2.1 ‘n Hart so hard soos ‘n pad?

2.2 ‘n Klipbank hart: Gou om te groei en gou om op te gee

2.3 Verstik die onkruid in jou hart die Woord?

2.4 Sorg vir ‘n goeie hart wat vrug dra!

Gemeentesang: SB 54 (2-6):1,5; SB 54:7; PS 1:1-3; SB 53 (14-3):1,4; SB 75 (15-1):2-4.

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Ligdraertjie: Laai af in PDF-formaat

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die waarheid hou vir altyd, die leuen net ’n oomblik!

Datum: 2016/02/14 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: SPREUKE 12:19

  1. Christene behoort altyd die waarheid te praat
  2. Die wêreld is vol leuenaars
  3. Dra die waarheid om jou lyf soos ‘n gordel

Gemeentesang: PS 25:1,4,5; SB 53 (14-3):2,3; PS 86:6

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

DIE HEERLIKHEID VAN DIE KERK, DIE BRUID VAN CHRISTUS!

Datum: 2016/02/21  (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: OPENBARING 19:6-9

  1. Wie is die kerk?
  2. Wat doen die kerk?
  3. Die heerlikheid van die kerk!

Gemeentesang: PS 45:1,6,7; PS 45:9,10; SB 69 (7-2):1,2; PS 48:1; PS 104:8,9; PS 116; SB 57 (18-6):1,2,5

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Ligdraertjie: Laai af in PDF-formaat

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

OF JY AANVAAR DIE WOORD, OF JY VERWERP DIE WOORD.

Datum: 2016/02/21 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: JOHANNES 6:66-69

  1. Christus self konfronteer ons met sy Woord
  2. Die meerderheid verwerp die Woord
  3. Die konfrontasie lei tot geloofbelydenis by gelowiges

Gemeentesang: PS 75:1,4; SB 72 (12-3):1,2; SB 73 (14-1):1,2