Bybelstudie by Ruimte Dienssentrum
- Woensdae om 09:30 by Ruimte Dienssentrum, Eeufeesstraat 383, Pretoria-Noord.
- Almal wat beskikbaar is op ‘n Woensdag-oggend word hartlik uitgenooi.
- Raadpleeg asseblief die Jaarprogram vir spesifieke datums.
Gesinsbybelstudie
- Dinsdae om 19:00 by die pastorie, Jack Hindonstraat 136, Pretoria-Noord.
- Almal in die gemeente is welkom om hierdie bybelstudie by te woon.
- Raadpleeg asseblief die Jaarprogram vir spesifieke datums.
