Teken gerus ons besoekersboek. Ons sal graag wil weet wie ons webtuiste besoek, asook vanwaar hulle toegang daartoe het. Graag verwelkom ons u kommentaar!




Ander mense se kommentaar:

Cas Erasmus van Dorandia skryf —
Puik

Renier van Rooyen van Pretoria-Noord skryf —
Gert, ek dink dit is regtig baie goed gedoen. Voorwaar iets om op trots te wees. Ons is dankbaar dat die Woord ook op so 'n wyse verkondig kan word.

Alet van Rhyn van Pretoria-Noord skryf —
Baie goed gedoen Gert - DANKIE!!!

Adri Gouws van Pretoria-Noord skryf —
Dankie Gert, 'n wenner soos altyd! en dankie vir die preekbesonderhede.

Mari Kirsten van Pretoria-Noord skryf —
Geluk! Die tuisblad is indrukwekkend, die foto's wat oopmaak as jou pyltjie daarop is, is baie goed gedoen.

Liesbeth Snyman van Stampriet, Namibia skryf —
Baie dankie vir al die preke. Ons beskou ons as verspreidwonendes van Pretoria-Noord! Julle nuwe baadjie is regtig mooi.

Malan van Rhyn van Pretoria-Noord skryf —
Webmeester Gert: Ek hou van die nuwe aanslag. Dit lyk goed. Dankie vir jou moeite!