Jou doop sê: Sterf saam met Christus EN leef saam met Hom.

Datum: 2018/08/05 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: ROMEINE 6:3, 4 + SONDAG 26
Gemeentesang: PS 118:1,2; PS 118:3; PS 128:1,3; SB 24 (1-1):3,7; PS 105:5; SB 14 (8-1):1,2.

1. Die doop is teken van dood
2. Die doop is teken van lewe
3. Leef dan soos een wat saam met Christus gesterf het en saam met Hom in ? nuwe lewe opgestaan het.

Prediker: Ds M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Leef nuut, want wanneer Jesus weer kom, sal ons uit die dood opstaan tot die ewige lewe!

Datum: 2018/08/05 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 KORINTIËRS 15:22, 23 + SONDAG 17

Gemeentesang: PS 116:1,2,3,5; SB 27 (12-2):1,3,5; SB 57 (18-6):1,3,4.

1. Die gelowiges in Christus sal opstaan
2. Dit sal by sy wederkoms gebeur
3. Die troos van die opstanding uit die dood verander jou!

Prediker: Ds M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Elkeen wat in Christus glo, het die genade ontvang om ‘n kind van God te wees.

Datum: 2018/08/12 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Johannes 1:1-18
Gemeentesang: Sang: Ps 8:1,3,4;7; Ps 71:9; SB 26:10,11; SB 24:1,3; SB 33:1,3

1. Jesus Christus het gekom om mense aan God te bind
2. Daar is mense wat Christus nie aanvaar nie en daarom verlore is
3. Wie in Christus glo, ontvang die genade van ‘n lewe met God

Prediker: ds. Johan Nel.

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Luister as God praat en dien Hom dankbaar in sy onwankelbare koninkryk!

Datum: 2018/08/12 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: HEBREËRS 12:25-29

Gemeentesang: PS 84:1,3; PS 89:6; SB 57 (18-6):1,2,5

1. Luister as God praat!
2. Ons het ‘n onwankelbare koninkryk ontvang
3. God maak ons dankbaar
4. Dien God dankbaar met eerbied en ontsag soos Hy dit wil
5. Moenie met vuur speel nie!

Prediker: Ds M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

SMAG NA GOD AS JY IN DIE WOESTYN IS!

Datum: 2018/08/19 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: PSALM 63 (OAV)
Gemeentesang: PS 18:1,2; PS 18:12; PS 4:1; PS 63:1,3; PS 42:1,7; SB 10 (5-4); PS 89:1,10.

1. Die gelowige smag na God en sy heiligdom
2. Hy smag na God se sterkte en heerlikheid en goedertierenheid
3. God self is die rede waarom Dawid God prys
4. God sal reg laat geskied

Prediker: Ds M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

ONS HERE JESUS IS DIE VOLMAAKTE MIDDELAAR!

Datum: 2018/08/19 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 KORINTIËRS 1:30, 31 (NAV) + SONDAG 6

Gemeentesang: PS 48:1,5; PS 4:1,2; PS 103:1,2.

1. Hy is ? ware en regverdige mens.
2. Hy is ware God.
3. In Hom het ons wysheid, vryspraak, heiliging en volkome verlossing!
4. Ek kan dit glo, want die Woord sê so!
5. Daarom roem ons net in Hom!

Prediker: Ds M van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

God troos my met die besef dat ek aan Christus behoort sodat ek troosvol vanuit sy beloftes kan lewe.

Datum: 2018/08/26 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 Korintiërs 3:10-23 (Teksvers: vers 23) Heidelbergse Kategismus Sondag 1, Vraag en Antwoord 1.
Gemeentesang: Ps 138:1 Ps 107:1,3 SB 64:1,2,3(3-3) Ps 145: 1,12 Amensang

Prediker: Teologiese student Paul Maritz

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

God se liefde in Christus maak ons meer as oorwinnaars omdat niks ons daarvan kan skei nie.

Datum: 2018/08/26 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Romeine 8:31-39 Heidelbergse Kategismus Sondag 16, Vraag en Antwoord 43

Gemeentesang: Ps 33:1,2 SB 60(1-2):1, 2 Ps 146: 1,3,4 Amensang