Datum: 2018-03-04 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat | [EXPAND Kliek vir preek besonderhede]

Skriflesing: Romeine 1:1-7

Gemeentesang: Ps 89:1,2; Ps 71:9; Ps 86:6; SB 33:1,3; Ps 18:1,14

1. Jesus kom weer, daarom …

2. Daarom moet ons heilig lewe en onsedelikheid vermy

3. Word die sewende gebod nog gehoorsaam?

Prediker: Ds. Johan Nel (Akasia)

[/EXPAND]

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Datum: 2018/03/04 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat | [EXPAND Kliek vir preek besonderhede]

Skriflesing: 1 TESSALONISENSE 4:1-8 + SONDAG 41

Gemeentesang:  Ps 66:1,7; SB 26 (9-1):1,8,10,11; SB 33 (2-4):1,3

1. Jesus kom weer, daarom …

2. Daarom moet ons heilig lewe en onsedelikheid vermy

3. Word die sewende gebod nog gehoorsaam?

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

[/EXPAND]

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jesus het Homself volkome gegee vir jou, sodat jy jouself volkome vir Hom sal gee!.

Datum: 2018-03-11 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat | [EXPAND Kliek vir preek besonderhede]

Skriflesing: LUKAS 9:23-27

Gemeentesang: PS 145:1,2,3; PS 145:4,5; SB 69 (7-2):1,2; SB 73 (14-1):1,2; SB 8 (5-3):1,2.

1. Die kruis is nie mooi nie
2. Hoe om jouself te verloën
3. Hoe om jou kruis op te neem
4. Hoe om Jesus te volg

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

[/EXPAND]

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

”Die

Datum: 2018/03/11 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat | [EXPAND Kliek vir preek besonderhede]

Skriflesing: 1 TESSALONISENSE 4:13-18 + Sondag 19

Gemeentesang:  SB 72 (12-3):1,2; PS 116:1-5; SB 57 (18-6):1-5.

1. Die opstanding uit die dood en die wederkoms gee troos en hoop!
2. Gelowiges ontslaap in die Here
3. Wie is beter af? Die lewendes of die dooies?
4. Die Here kom in heerlikheid!
5. Met die wederkoms word ons vir ewig herenig met ons geliefdes

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

[/EXPAND]

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

VERWAG DIE ONVERWAGSE WEDERKOMS!.

Datum: 2018-03-18 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat | [EXPAND Kliek vir preek besonderhede]

Skriflesing: 1 TESSALONISENSE 5:1-11 + SONDAG 19

Gemeentesang: PS 97:1,4,5; PS 97:7; SB 69 (7-2):1,2; SB 73 (14-1):1-3; SB 45 (18-7):1,3,11,12.

1. Jesus gaan onverwags terug kom.
2. Wees wakker en nugter, sodat jy nie deur die dag oorval sal word nie.
3. Niemand weet wanneer die Here gaan kom nie, net die Vader.
4. Wees gereed deur die wederkoms te verwag!

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

[/EXPAND]

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

”BID

Datum: 2018/03/18 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat | [EXPAND Kliek vir preek besonderhede]

Skriflesing: 1 TESSALONISENSE 5:16-18 + SONDAG 45

Gemeentesang:  PS 103:1,2; PS 86:3,5; SB 74 (14-2).

1. Wees altyd bly.
2. Bid gedurig.
3. Wees in alle omstandighede dankbaar.

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

[/EXPAND]

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Dink buite die muur! Dink God!.

Datum: 2018-03-25 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat | [EXPAND Kliek vir preek besonderhede]

Skriflesing: Sagaria 2

Gemeentesang: Psalm 147:1,5,7; Psalm 25:2; Skrifberyming 14 (8-1):1,2; Psalm 33:2,3,11

1. ? Stad sonder mure!
2. Die Here se heerlikheid om en in ons!
3. Leef as ? kerk sonder mure!
4. Dink buite die muur!

Prediker: ds. Danie Potgieter van die GK Rietvallei

[/EXPAND]

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

”Vertrou

Datum: 2018/03/25 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat | [EXPAND Kliek vir preek besonderhede]

Skriflesing: Eksodus 16 Heidelbergse Kategismus Sondag 50

Gemeentesang:  Psalm 18:1,14; Psalm 105:2,22,23; SB 17 (17-1):1,2,6

1. Op wie stel ons ons vertroue?
2. Gee vir ons dié dag se brood.
3. Weet dat die Here God is!