DIE KAMERS VAN JOU HART

Datum: 2019/04/07 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 Konings 6:11-38
Gemeentesang: Ps.92:1,2; Ps.71:9; Ps. 53:2,3,4; Ps.99:1,2,3; Ps.119:52,53

1. Die tempelmure se getuienis
2. Jy is nou die tempel
3. Jou getuienis uit die kamers van jou hart

Prediker: ds. Johan Nel

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

EEN LIGGAAM, EEN GEMEENSKAP, EEN VERLOSSING.

Datum: 2019/04/07 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 Korintiërs 12:7, 12, 27 & Sondag 21
Gemeentesang: PS 145:1-3; SB 75 (15-1):1-4; SB 27 (12-2):4,5

Ek glo nog aan die kerk. Die kerk is:
1. Een liggaam – waarvan ek deel is. Voorreg: Geloofsekerheid
2. Een gemeenskap – waar ek verantwoordelikhede het. Verpligting:
Gawes aanwend
3. Een verlossing – waarin ek deel. Versoening deur voldoening, dit is net
genade: Verlossing.

Prediker: DR. MALAN VAN RHYN

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

JESUS SÊ SEWE DINGE VOOR HY STERF - DIE SEWE KRUISWOORDE

Datum: 2019/04/14 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: LUKAS 23
Gemeentesang: PS 116:1-3; PS 116:4,5; SB 10 (5-4):1,2,5,6; SB 6 (5-1):1,2; SB 6 (5-1):6,7.

1. “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!”
Lukas 23:34
2. “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”
Lukas 23:43
3. “Daar is u seun. … Daar is jou moeder.” Johannes 19:26-27
4. “My God, my God, waarom het U My verlaat?” Matteus 27:46;
Markus 15:34
5. “Ek is dors.” Johannes 19:28
6. “Dit is volbring!” Johannes 19:30
7. “Vader, in u hande gee Ek my gees oor.” Lukas 23:46

Prediker:  DR. MALAN VAN RHYN

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

JESUS GEKRUISIGING VIR MY!

Datum: 2019/04/14 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 KORINTIËRS 1:23a + SONDAG 15
Gemeentesang: PS 66:1,6,7; SB 8 (5-3):4,5; SB 61 (1-3):1,3.

1. Jesus het volkome in my plek aan die kruis gely.
2. Deur Jesus is ek verlos van die toorn van God oor my sonde.
3. Deur Jesus is ek verlos van die oordeel van God oor my sonde.
4. Deur Jesus is ek verlos van die vloek van God oor my sonde.
5. Daarom kan ek nou soos ? verloste mens lewe!