MY LEWE HET VERANDER, WANT JESUS HET UIT DIE DOOD OPGESTAAN!

Datum: 2018/04/08 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: MATTEUS 12:38-42 + SONDAG 17
Gemeentesang:PS 84:1,2; PS 84:3; SB 10 (5-4):1,2,5,6; PS 116:1,2,3,5; SB 8 (5-3):1,2

1. Glo jy alles wat die Woord sê?
2. Jesus se opstanding uit die dood verander my lewe só:
2.1 Ek is nou geregverdig in God se oë!
2.2 Ek word nou deur sy krag tot ’n nuwe lewe opgewek.
2.3 Ek het ? betroubare waarborg van my opstanding tot die ewige lewe.

Prediker: Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

GOD SEËN SY KERK, WAT AAN HOM BEHOORT, OM TE GROEI IN VOLHARING EN LIEFDE!

Datum: 2018/04/15 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 2 TESSALONISENSE 1:1-4 + Sondag 1
Gemeentesang: PS145:1-3; SB74(14-2); SB21(9-4):4-6; SB 75(15-1):1-4; SB 57(18-6):1,4,5

1. Ons, die kerk, is in die Here, behoort aan die Here!
2. Die kerk word deur God geseën!
3. Lidmate om op trots te wees, maak ? gemeente om op trots te wees!:
? Hulle geloof neem sterk toe
? Sonder uitsondering word hulle liefde vir mekaar altyd meer
? Hulle volhard in die geloof ten spyte van teenstand

Prediker: Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

VOLG JY MY IN LEWE EN IN STERWE!

Datum: 2018/04/15 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: JOHANNES 21:22
Gemeentesang: PS 91:1,2; PS 23:1,2; PS 86:3,8

1. Kerkwees gaan nie oor jou nie
2. Christus herstel gevalle mense
3. Christus gee betekenis aan herstelde mense se lewens

Prediker: Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

VOOR DIE HERE KOM, MOET DAAR EERS ? PAAR DINGE GEBEUR!

Datum: 2018/04/22 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 2 TESSALONISENSE 2:3
Gemeentesang: PS 89:1,2; PS 89:7; SB 69 (7-2):1,2; SB 33 (2-4):2,3; SB 73 (14-1):1,2.

1. Ek weet wanneer die Here weer gaan kom! … ?
2. Ons gaan weer met die Here verenig word!
3. Die dag het beslis nog nie aangebreek nie. Daar moet nog eers ? paar dinge gebeur!
4. Pasop vir enige vorm van dwaalleer en misleiding.

Prediker: Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

YWER SONDER INSIG?: PASOP! - INSIG SONDER YWER?: OM TE WAT?

Datum: 2018/04/22 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: ROMEINE 10:2
Gemeentesang: PS 149:1,2; PS 25:2,7; SB 73 (14-1):1,2.

1. Ywer of insig alleen is nie genoeg nie!
2. Die belangrikheid van insig EN ywer
3. Waar kry ek insig EN ywer?

Prediker: Ds. M van Rhyn (Pretoria Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hoe reageer jy op God se Woord?

Datum: 2018/04/29 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Jeremia 36:1-32 (Ou Vertaling) Teksvers: 3,23
Gemeentesang: Ps 33: 1,5,6; Ps 25: 2,5; Ps 19: 4,6; Ps 119: 2,5,7,19

Prediker: ds Gerhard van Rhyn van Rietvallei

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Aanbid jy God of jouself?

Datum: 2018/04/29 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Eksodus 32:1-35 Sondag 35 van die HK. Teksvers: 8
Gemeentesang: Ps 99:4,5; Skrifberyming 59; Skrifberyming 54:1,5,7