3 April 2016 Eerste Diens

Datum: 2016/04/03 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing:  Lukas 22:3 + Johannes 21

Gemeentesang: Skb 27:4,5; Ps 25:6; Ps 31:3,18,19

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

3 April 2016 Tweede Diens

Datum: 2016/04/03 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing:  Psalm 73

Gemeentesang: Skb 33: 1,3; Ps 73: 10, 11, 12

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Kom as die Here jou vir jou eie beswil roep!

Datum: 2016/04/10 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing:  MATTEUS 23:37

Gemeentesang: Ps 84:1,2; Ps 84:6; Skb 70: 1,2; Ps 122:1,2; Skb 75: 1-4

  1. Jerusalem, Jerusalem, Ek wou julle bymekaarmaak soos ‘n hen haar kuikens.
  2. Maar julle wou nie…
  3. Jesus kom weer. Sal jy Hom as Regter of as Verlosser ontmoet?

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Ligdraertjie: Laai af in PDF-formaat

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Wees gereed deur die wederkoms te verwag!

Datum: 2016/04/10 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing:  MATTEUS 24:42 + SO 19 VR 52

Gemeentesang: Ps 97:1,7; Skb 69: 1,2; Skb 73:1,2

  1. Niemand, behalwe God, weet wanneer Jesus weer kom nie
  2. Geruste mense sal oorval word
  3. Wees gereed deur die wederkoms te verwag!

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

TOETS ALLES EN ALMAL AAN DIE WOORD!

Datum: 2016/04/17 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing:  1 JOHANNES 4:1

Gemeentesang: SB 24 (1-1):1,3; SB 24 (1-1):7; PS 40:6,8; SB 12 (6-2):1,3; PS 89:6,7

  1. Moenie enigeen glo nie
  2. Dwaalleraars is ‘n werklikheid
  3. Gebruik die Woord om elkeen te ondersoek
  4. As God maar net ‘n wonder wou doen!

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Ligdraertjie: Laai af in PDF-formaat

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

DIE GOD VAN DIE NUWE BEGIN!

Datum: 2016/04/17 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing:  RUT 1:22c

Gemeentesang: PS 128:1,2; PS 73:10,12; SB 74 (14-2)

  1. Die Here het teen my gedraai …
  2. Bring jy mense na God toe of wys jy hulle weg?
  3. As jy God se plan van ‘n nuwe begin insien, beweeg jy van bitterheid na lieflikheid
  4. Die nuwe begin!

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

WAT IS DIE TEKENS VAN DIE TYE?

Datum: 2016/04/24 (Eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing:  MATTEUS 24:3

Gemeentesang: PS 100:1-3; PS 100:4; PS 19:4,6; SB 31 (7-1):1,2; SB 57 (18-6):1,2,4

  1. Die koms van die Here!
  2. Moenie mislei word nie!
  3. Wat sal nie die tekens wees nie?
  4. Die teken van die Seun van die Mens

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Ligdraertjie: Laai af in PDF-formaat

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

JESUS, ONS HOEPRIESTER, WAS OOK MENS!

Datum: 2016/04/24 (Tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing:  HEBREËRS 4:15, 16

Gemeentesang: PS 145:1-3; SB 8 (5-3):1,2;  PS 46:1

  1. Simpatiek of apaties?
  2. Menswees is soms moeilik.
  3. Vra maar vir Jesus!
  4. Die troos dat Jesus weet wat menswees verg