Die Eersteling uit die dood maak ons regverdig voor God, wek ons op tot 'n nuwe lewe en waarborg ons opstanding!

Datum: 2011/04/24 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 Korintiërs 15: 12-34; H.K.: Sondag 17

Gemeentesang: Ps. 92: 1, 6, 7; Ps. 19: 5; Ps. 2: 4, 6

  • Christus is die Eersteling uit die dood: Hy het die dood oorwin.
  • Hy maak ons regverdig voor God.
  • Hy wek ons op tot ‘n nuwe lewe.
  • Sy opstanding is die waarborg van ons opstanding.

Prediker: Teologiese student Gerhard van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

God wek lewe uit die dood!

Datum: 2011/04/24 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Esegiël 37: 1-14

Gemeentesang: Ps. 145: 1, 2, 3, 4; Ps. 145: 10, 11, 12; Ps. 40: 4; Ps. 25: 2, 7; Skb. 10 (5-4): 1, 2, 3, 6

  • Sonder God is die mens dood en sonder hoop.
  • God self herstel die lewe wonderbaarlik.
  • Leef die nuwe lewe!

Prediker: Teologiese student Gerhard van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

(Erediens op Goeie Vrydag)

Datum: 2011/04/22 | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Romeine 6: 1-14

Gemeentesang: Ps 45: 1, 5, 6, 16; Skb. 24 (1-1): 3, 7; Ps. 118: 11, 13, 14

Prediker: Teologiese student Gerhard van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Voldoen aan God se visie vir sy kerk!

Datum: 2011/04/17 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Sagaria 8: 20-30

Gemeentesang: Skb. 8 (5-3): 1, 2; Ps. 90: 1, 9; Skb. 52 (11-2): 1, 4

  • Die kerk ter wille van my of ek ter wille van die Here?
  • Die kerk het ‘n roeping in die wêreld.
  • As ons gehoorsaam is, sal die Here groot dinge deur ons doen!

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Jesus, die Groot Koning, bou self sy kerk!

Datum: 2011/04/17 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Sagaria 6: 12, 13

Gemeentesang: Ps. 100: 1, 2, 3; Ps. 100: 4; Ps. 19: 4, 6; Skb. 7 (5-2): 1, 5, 8 (melodie: Ps. 18)

  • God self voer sy plan deur.
  • Sy plan is rondom Jesus ingestel.
  • Hy is die Groot Koning.
  • Hy bou self sy kerk.

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Die sonde op sy plek gesit.

Datum: 2011/04/10 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Sagaria 5: 5-11

Gemeentesang: Ps. 32: 1, 6; Ps. 130: 2, 4; Skb. 10 (5-4): 1, 2, 5, 6

  • God woon net in ‘n heilige volk.
  • God heilig self sy volk deur die sonde op sy plek te sit.
  • Leef daarom soos ‘n geheiligde!

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Ons is God se eiendom in alles en vir altyd!

Datum: 2011/04/10 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Jesaja 43: 1-4; H.K.: Sondag 1

Gemeentesang: Ps. 68: 9; Ps. 68: 13; Ps. 59: 1, 5, 10; Ps. 66: 1, 4, 7; Ps. 46: 1, 6

  • Troos ten spyte van sonde.
  • God het jou gemaak:
  1. God het jou verlos.
  2. God het jou op jou naam geroep.
  3. God het jou sy eiendom gemaak.
  4. In Sy oë is jy kosbaar.
  • Daarom weet jy in swaarkry:
  1. God is by jou.
  2. Hy sal keer dat dinge nie vir jou te veel word nie.

Prediker: Ds. Malan van Rhyn (GK Pretoria-Noord)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Christus se genesende genade is soveel meer as waarvoor gebroke mense kan vra!

Datum: 2011/04/03 (tweede diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: Handelinge 3: 1-10

Gemeentesang: Ps. 84: 1, 2; Ps. 119: 33, 39; Ps. 116: 1, 5, 7

  • Die gebroke mens dink hy weet wat hy nodig het.
  • Genesing in Christus oortref alle verwagtings.
  • Genesing in Christus lei tot verheerliking en verkondiging.

Prediker: Teologiese student Gerhard van Rhyn

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

My sekere troos: My verheerlikde liggaam en siel gaan ewig by God wees!

Datum: 2011/04/03 (eerste diens) | Laai af in MP3-formaat |

Skriflesing: 1 Korintiërs 15: 42-58; H.K.: Sondag 22

Gemeentesang: Ps. 103: 1, 6, 10; Ps. 103: 11; Ps. 32: 1, 3; Ps. 18: 14; Skb. 24 (1-1): 7

  • Die begin van die troos: My siel gaan dadelik by Christus wees.
  • Die verdere troos: My liggaam gaan opgewek word, verenig met my siel word en verheerlik word.
  • Die voltooiing van die troos: Ewige saligheid waarin ek God prys.