Eerste en tweede hoeksteen van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Noord.
Saalkompleks
Saalkompleks met kombuis en katkisasielokale.
Orrel en Kanselbybel
Die orrel, geleë reg bokant die kiaat preekstoel. Die oorspronklike Kanselbybel geskenk deur M. en A. Pretorius op 11 Augustus 1956 met die gebruikneming van die kerkgebou.
Eredienstye
Sondae om 09:00 en 10:30.
Katkisasie volg na die tweede diens.
Gesamentlike eredienste op Goeie Vrydag, Hemelvaart, Geloftedag, Kersdag en Oujaarsdag word vooraf gereël, en eredienstye verskyn op die Jaarprogram.